logo_main

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player


navigation header
home button
about this project
community projects
sponsors od the project
usefull resources
contact the project organisers
 

 

facebook share
follow on twitter

 

 

 

Calendar of Events

 

Claudette Maskell


BIOGRAFIE

Claudette Maskell is tans ‘n vierdejaarstudent in grafiese ontwerp by die Noordwes-Universiteit


PROJEK

Titel The kink in me
Medium Papier, rou sy, borduursel
Afmetings 21 cm x 19 cm
Uitgawe Uniek
Prys -

 

Hierdie boek getiteld The kink in me vertel, op visuele wyse, die verhaal van my reis op weg na aanvaarding. Hierdie aanvaarding handel oor beide my fisiese voorkoms (spesifiek my weerbarstige hare) en die mite rondom my herkoms. Dit is ‘n humoristiese blik op my kindertyd en die legende rondom die vroue in my familie. Die digitale illustrasies aan die begin van die boek stel die tasbaarheid van foto’s voor wat my herinner aan my kindertyd en verlede. Soos die verhaal vorder word die illustrasies minder digitaal gemanipuleer en al hoe meer tasbaar. Daar word byna heeltemal weggedoen met die drukproses. Op hierdie wyse word my reis na volwassewording in dié bladsye gesimboliseer. Soos ek grootword, leer ek om die wêreld te aanvaar soos dit is, sonder om my eie beskouing te verander om plek te maak vir ‘n ander manier van kyk.

 


BEELDMATERIAAL

 

claudette_maskell_1

 

claudette_maskell_2

 

claudette_maskell_3