logo_main

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player


navigation header
home button
about this project
community projects
sponsors od the project
usefull resources
contact the project organisers
 

 

facebook share
follow on twitter

 

 

 

Calendar of Events

 

Danie Marais


BIOGRAFIE

Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993 op Stellenbosch 'n B.Com-graad met regsvakke. Hy studeer in die onderwys aan die Carl von Ossietzky Universität in Oldenburg, Duitsland, met Duits, Wiskunde en Filosofie as hoofvakke.
Hy woon en werk tans as vryskutjoernalis in Kaapstad. Marais is assistentredakteur van Rapport se maandelikse boekebylaag, teksredakteur van die tydskrif Visi, en skryf ’n gereelde rock-rubriek vir Beeld. Op Bush Radio bied hy die musiekprogram The Unhappy Hour aan saam met Clive Smith, Toast Coetzer en Erns Grundling. Hy het sy vrou, Karlien de Villiers, se eerste grafiese roman, Meine Mutter war eine schöne Frau, in Duits vertaal. In 2007 het hy deelgeneem aan Poetry International in Rotterdam en is daar opgeneem in die Nederlandse bloemlesing, Hotel Parnussus:Poezie van dichters uit de hele wereld. Marais het ook deelgeneem aan Poetry Africa 2007 in Durban.
Vir sy debuutbundel, In die buitenste ruimte (2006), het hy die Ingrid Jonker-, Eugène Marais- en UJ-debuutprys ontvang. Sy tweede bundel, Al is die maan ’n misverstand, het in Maart 2009 by Tafelberg verskyn.
 


PROJEK

Titel -
Medium -
Afmetings -
Uitgawe -
Prys -

 

In proses


BEELDMATERIAAL

 

In proses