logo_main

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player


navigation header
home button
about this project
community projects
sponsors od the project
usefull resources
contact the project organisers
 

 

facebook share
follow on twitter

 

 

 

Calendar of Events

 

Leti Kleyn


BIOGRAFIE

Leti Kleyn werk as navorsingsassistent by die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria. Sy is tans besig met ’n doktorale studie oor Kanoniseringsmeganismes.  


PROJEK

Titel sanity on the line
Medium Foto’s op monteerbord.
Zig-zag boek gebind met rek.
Afmetings 210mm (h) x 145mm (b) x 75mm (d) (verpak):
konsertina oop na 210mm x 145mm x 1400mm
Uitgawe Eerste uitgawe, twee kopieë
Prys Aanbod sal oorweeg word.

 

Die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns (UP) het gedurende 2009 ’n uitstalling van hulle snippergedigte onder die titel sanity on line gehou. Elke student (die KSK 120 & KSK 220 studente) het een oorspronklike bladsy uit die boek Going sane van Adam Phillips gekry om ’n “cut-up” gedig van te maak. Hierdie kunstenaarsboek is ’n handgemaakte katalogus van die uitstalling wat plaasgevind het tussen 5 en 14 Oktober 2009.

 


BEELDMATERIAAL

 

leti_1

 

leti_2

 

leti_3

 

leti_4

 

leti_5

 

leti_6

 

leti_7