logo_main

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player


navigation header
home button
about this project
community projects
sponsors od the project
usefull resources
contact the project organisers
 

 

facebook share
follow on twitter

 

 

 

Calendar of Events

 

Suzan Grobler


BIOGRAFIE

suZan Grobler
42
vrou, ma en kunstenaar.
Woonagtig in Potchefstroom sedert 1985 tot Februarie 2010.
Woon tans in Bodmin, VK.
Neem deel aan fotografie-uitstallings (2008 en 2009) by Snowflake tydens Aardklop.
Gemengde medium-uitstalling saam met Jean Lampen by die Potchefstroomse Hoofmuseum in April 2009.
Handgemaakte juwele op uitstalling by Articles and Frames in November 2009.

 


PROJEK

Titel Cake Quotes
Medium Gemengde media
Afmetings -
Uitgawe Uniek
Prys -

 

Cake quotes is ‘n pretboek met aanhalings deur bekende mense oor koek. Die lewe is te kort om nie ‘n heerlike stuk koek te eet nie. Geniet dit! Die boek is gemaak uit hout en papier. Ek het aanhalings deur beroemdes oor koek gekies en dit op verskeie snye koek geplak. Koek is deel van elke kultuur en elke feesviering: verjaardae, troues, geboortes en sterftes. Dit is ‘n prettige boek: die lewe is te kort en te ernstig. Kry dus ‘n stuk en geniet die lewe.

 


BEELDMATERIAAL

 

suzan_1

 

suzan_2

 

suzan_3